Tel: 061 261 57 67
Warenkorb
Ihr Warenkorb ist leer.
Gesamt
0,00 CHF

Orion

Angebote / Angebote:

n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot, agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en 'n testament te vind.
Folgt in ca. 10 Arbeitstagen

Preis

37,90 CHF