Tel: 061 261 57 67
Warenkorb
Ihr Warenkorb ist leer.
Gesamt
0,00 CHF

Lewe met Moslems

Angebote / Angebote:

Oral in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) lewe Christen- en Moslemgemeenskappe langs mekaar, maar in wese is hulle vreemdelinge vir mekaar. Wat verhinder Christene om hul lewens met Moslems te deel? Die kursus, Sharing Lives, is ontwikkel om Christene in Europa (en ook hier in Suid-Afrika) te help om hulle negatiewe houding van angs, vooroordeel en agterdog ten opsigte van Islam en Moslems te oorbrug en Christene aan te moedig om met 'n houding van genade te reageer en hulle lewe met Moslems te deel.
Folgt in ca. 5 Arbeitstagen

Preis

13,50 CHF